{"id":2483,"date":"2022-01-31T13:26:45","date_gmt":"2022-01-31T13:26:45","guid":{"rendered":"https:\/\/siza.co.za\/?p=2483"},"modified":"2022-01-31T13:26:45","modified_gmt":"2022-01-31T13:26:45","slug":"konstruksie-van-vulpunte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/?p=2483","title":{"rendered":"Konstruksie van vulpunte"},"content":{"rendered":"<p>Die <a href=\"https:\/\/siza.co.za\/wp-content\/uploads\/SIZA-Enviro-Standard-V1.2_Apr-2020.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">SIZA-Omgewingstandaard<\/a>\u00a0dek die veilige en verantwoordelike hantering en toediening van landbouchemikalie\u00eb. Dit is &#8216;n minimum vereiste dat alle praktyke wat met landbouchemikalie\u00eb verband hou, aan die SANS 10206:2010 regulasies moet voldoen \u2014 insluitend die vul- en mengareas.<\/p>\n<p>Hierdie riglyne fokus op die prosedures om die risiko&#8217;s vir die omgewing en menslike gesondheid te verminder wanneer plaagdoders hanteer word. Die SANS 10206:2010 regulasies sit ook die riglyne uiteen vir die bou van vulpunte op plaasvlak. Daar word vereis dat vulpunte v\u00ear weg van enige waterbronne moet wees en dat die afloop of vermorsing van plaagdoders nie toegelaat word om met omliggende grond en waterbronne in aanraking te kom nie. Daarom moet vulpunte &#8216;n vloer van nie-poreuse materiaal (waterdigte sement of beton) met keerwalle h\u00ea (<em>bunding<\/em>). Die uitsluitlike doel hiervan is om te verseker dat potensieel besmette afloopwater nie met die omliggende omgewing besmet \u00a0nie en dat dit verdamp as &#8216;n wegdoeningsmiddel. Alternatiewelik kan &#8216;n tenk ge\u00efnstalleer word om besoedelde water van vulpunte te bevat; &#8216;n geakkrediteerde maatskappy vir die verwydering van gevaarlike afval moet egter die inhoud verwyder.<\/p>\n<p>Neem asseblief kennis dat die Departement van Water en Sanitasie (DWS) bevestig het dat <em>French drains<\/em> nie meer wettiglik aanvaar word vir die wegdoening van plaagdoder-besmette afloopwater in Suid-Afrika nie.<\/p>\n<p>Vulpunte moet:<\/p>\n<ul>\n<li>V\u00ear weg van enige waterbronne wees.<\/li>\n<li>Die vloer moet nie-poreus wees (bv., sement met dampontsuring en keerwalle (<em>bunding<\/em>)).<\/li>\n<li>Die verdampingsput kan \u00f3f met klippe gevul word \u00f3f met &#8216;n metaalrooster bedek word om te verhoed dat diere of vo\u00ebls die besmette water drink.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Benewens die SANS 10206:2010 regulasies, moet vulpunte in ooreenstemming met die besigheid se risiko-assessering gebou word aagesien dit hulle opgaarkapasiteit en bou sal be\u00efnvloed.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is &#8216;n minimum vereiste dat alle praktyke wat met landbouchemikalie\u00eb verband hou, aan die SANS 10206:2010 regulasies moet voldoen \u2014 insluitend die vul- en mengareas.<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":1616,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[186,183],"tags":[393],"class_list":["post-2483","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-afrikaans","category-siza-connect-newsletter","tag-vulpunte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2483","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2483"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2483\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2483"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2483"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/devarchive.siza.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2483"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}