• About Us
    • SIZA Integrated Stakeholder Strategy
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Standards Review Process
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • AgriTrack360
    • AgriTrack360 Resources
    • AgriTrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
    • Lodge a Grievance
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
Siza Staging Site Siza Staging Site Siza Staging Site
  • About Us
    • SIZA Integrated Stakeholder Strategy
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Standards Review Process
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • AgriTrack360
    • AgriTrack360 Resources
    • AgriTrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
    • Lodge a Grievance
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Omgewingsbestuursbeleid teenoor -plan

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Omgewingsbestuursbeleid teenoor -plan

Volhoubaarheid binne die landboubedryf, en die meeste ander bedrywe in die wêreld, is deesdae in groot aanvraag. Die toenemende druk op die omgewing het ons gedwing om opnuut ons metodes en metodologieë rakende ons sakepraktyke te heroorweeg.

Druk van markte, internasionale en nasionale wetgewing, en algemene welstand vereis dat produsente die bestuur van hul ondernemings op ‘n nuwe en moderne manier moet benader, met volhoubaarheid as die hoofdoel. Omgewingsbestuur as geheel het ‘n groot rol om te speel wanneer   volhoubaarheidsdoelstellings nagestreef word, maar net soos enige sakemodel struktuur en aandag aan detail benodig, benodig omgewingsbestuur ook ‘n gestruktureerde benadering.

Struktuur in omgewingsbestuur vereis dat ‘n mens ‘n stap terug moet neem en die aspekte van die omgewing stuk vir stuk moet afbreek. In plaas daarvan om die spreekwoordelike bul by die horings te neem, kan die omgewing volhoubaar bestuur word deur klein doelwitte te hê en stap vir stap elke doelwit te bereik.

Die eerste stap tot omgewingsbestuur is deur beleidsdoelstellings vir u landboubesigheid op te stel. ‘n Omgewingsbestuursbeleid bevat gewoonlik doelwitte vir die toekoms, wat moet uiteensit wat in terme van volhoubaarheid binne die onderneming bereik wil word. Die beleid moet ‘n wye stel beginsels en oortuigings wees wat in alle aspekte van die onderneming geïmplementeer kan word, wat grond; water; energie, materiale en afval; en die bestuur van biodiversiteit insluit. Kortliks, moet die beleid die drome bevat wat jy vir die toekoms het om ‘n volhoubare besigheid te hê wat ‘n leeftyd kan duur en wat geslagte kan dien.

Die omgewingsbestuursplan moet saam met die bestuursbeleid gaan. Waar die beleid doelwitte vir die toekoms uiteensit, moet die plan die stappe en aksies bevat wat daagliks geneem word om hierdie drome van volhoubaarheid te laat realiseer. Die omgewingsbestuursplan moet die oplossing wees vir die probleme wat verband hou met volhoubaarheid binne die besigheid. Hierdie aksies moet spesifiek verwys na alle aspekte van die besigheid en moet deurgaans toegepas word.

Om saam te vat, die omgewingsbestuursbeleid moet oor die toekoms gaan, terwyl die omgewingsbestuursplan gaan oor die daaglikse onmiddellike aksies wat geïmplementeer word om hierdie doelwitte te bereik.

Voorbeeld dokumente van ‘n omgewingsbestuursbeleid en -plan is beskikbaar op die SIZA-webwerf vir alle lede om te gebruik. Volg die skakel en gebruik die dokumente as riglyne om duidelikheid te gee oor hoe om hierdie dokumente vir u besigheid saam te stel.

https://siza.co.za/document-library/environmental-library/

Tags: Beleid, Environmental, Omgewing, Plan, Policy

SIZA offers a choice between five ethical audit firms
Previous Post

SIZA offers a choice between five ethical audit firms

Environmental management policy vs plan
Next Post

Environmental management policy vs plan

Related Posts

English, SIZA Connect Newsletter August 30, 2022

The Cost Benefit of SIZA

English, SIZA Connect Newsletter August 30, 2022

Implications of the postponement of the Carbon Tax in South Africa – effective 31 December 2025

English, SIZA Connect Newsletter August 29, 2022

Applicable legislation is available on the SIZA website

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform
Compare list 0