• About Us
    • SIZA Integrated Stakeholder Strategy
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Standards Review Process
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • AgriTrack360
    • AgriTrack360 Resources
    • AgriTrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
    • Lodge a Grievance
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
Siza Staging Site Siza Staging Site Siza Staging Site
  • About Us
    • SIZA Integrated Stakeholder Strategy
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Standards Review Process
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • AgriTrack360
    • AgriTrack360 Resources
    • AgriTrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
    • Lodge a Grievance
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Werwingsfooie mag nie deur toesighouers/werwers gehef word nie

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Werwingsfooie mag nie deur toesighouers/werwers gehef word nie

Dit is belangrik  om te onthou dat daar van geen werknemer vereis mag word om enige betaling te maak wat verband hou met die werwingsproses of die aanvang van werk nie. Werwing en kostes wat daarmee gepaardgaan moet deur die werkgewer betaal word, insluitend terugbetaalbare deposito’s. In gevalle waar hierdie praktyk tydens ‘n oudit waargeneem word, sal die besigheid ‘n bevinding ontvang wat kan eskaleer tot ‘n ernstige kritiese bevinding. Die monitering en bewustheid van hierdie praktyke is noodsaaklik, en alle werkgewers het ‘n plig om te verseker dat dit nie binne hul besigheid plaasvind nie. Werkgewers sal gesamentlik met die oortreder aanspreeklik gehou word  aangesien die praktyke teen wetgewing is. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Artikel 48, verbied dwangarbeid in enige vorm, en niemand mag, tot sy eie voordeel of tot voordeel van iemand anders, dwangarbeid veroorsaak, eis, of oplê nie.

Indien werknemers finansiële bystand van bestuur versoek, moet dit gedokumenteer word en duidelik aantoon dat die transaksie vrywillig is en deur die werknemer aangevra was. Indien enige “voordele” aan die werker verskaf word teen ‘n koste, byvoorbeeld vervoer, vooruitbetaling om kos te koop, beddegoed, ensovoorts, dan moet dit vrywillig wees, en daar moet bewyse wees dat die werker hierdie items aangevra het. Onthou dat ‘n “voorskot” geïnterpreteer kan word as ‘n vorm van gebonde arbeid, tensy duidelike skriftelike bewyse toon dat dit op die werknemer se versoek gedoen is. Weens die onsekerheid van lenings, behoort die onderneming slegs in uitsonderlike gevalle lenings te oorweeg. Die leningstelsel moet die leningsvoorwaardes duidelik stipuleer. Rente kan nie op lenings gehef word indien die werkgewer nie as ‘n kredietverskaffer geregistreer is en nie aan die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 kan voldoen nie. Aftrekkings, van watter aard ook al, moet:

  1. duidelik gedokumenteer wees;
  2. spesifiek wees – d.w.s., nie net ‘n algemene magtiging vir enige aftrekkings wat gemaak moet word nie;
  3. die aard en bedrag van die lening/voorskot aandui;
  4. terugbetalingsvoorwaardes/bedrae wat afgetrek moet word, aandui;
  5. geen rente betaalbaar deur die werker nie;
  6. deur die werkers self onderteken word.

Terugbetalingsvoorwaardes sal voldoen aan nasionale wetgewing en ILO-konvensies wat aftrekkings van lone vir die terugbetaling van lenings beheer. Bestuur mag nie werknemers toelaat of aanmoedig om skuld aan te gaan deur werwingsfooie, boetes, of enige ander manier nie.

Vir meer inligting oor die vereistes rondom dwang- en gebonde arbeid, lees gerus die SIZA Etiese Standaard: https://siza.co.za/standard/social-standard/

Tags: Werwingsfooie

Employees should receive the legally required rest periods daily and between shifts
Previous Post

Employees should receive the legally required rest periods daily and between shifts

Supervisors/recruiters are not allowed to charge recruitment fees
Next Post

Supervisors/recruiters are not allowed to charge recruitment fees

Related Posts

English, SIZA Connect Newsletter August 30, 2022

The Cost Benefit of SIZA

English, SIZA Connect Newsletter August 30, 2022

Implications of the postponement of the Carbon Tax in South Africa – effective 31 December 2025

English, SIZA Connect Newsletter August 29, 2022

Applicable legislation is available on the SIZA website

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform
Compare list 0