• About Us
    • SIZA Integrated Stakeholder Strategy
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Standards Review Process
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • AgriTrack360
    • AgriTrack360 Resources
    • AgriTrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
    • Lodge a Grievance
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
Siza Staging Site Siza Staging Site Siza Staging Site
  • About Us
    • SIZA Integrated Stakeholder Strategy
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Standards Review Process
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • AgriTrack360
    • AgriTrack360 Resources
    • AgriTrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
    • Lodge a Grievance
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Hoe om die gebruik van chemiese middels reg te bestuur

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Hoe om die gebruik van chemiese middels reg te bestuur

Chemiese middels is produkte wat die meeste in die landboubedryf gebruik word en hou ‘n aansienlike hoë risiko in as dit nie reg bestuur word nie. Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid 85 van 1993 plaas ‘n verantwoordelikheid op alle werkgewers ‘n veilige, gesonde en risiko-vrye werkomgewing te voorsien vir alle werknemers. Gevaarlike stowwe soos chemikalieë kan ‘n ernstige risiko inhou en nadelige gesondheidseffekte veroorsaak soos vergiftiging, allergiese reaksies, probleme met asemhaling, velprobleme en ander ernstige gesondheidsverwante probleme wat tot hospitalisasie en selfs die dood kan lei as dit nie reg bestuur word nie en die besigheid sal aanspreeklik gehou word indien daar enige wanbestuur geïdentifiseer word.

Produsente moet verseker dat alle bestuurders en werknemers wat met afval en gevaarlike stowwe werk deeglike opleiding ontvang in die veilige hantering, gebruik, stoor, en toediening van hierdie stowwe. Tydens ‘n oudit moet daar bewyse wees dat bestuur en personeel wat afval en gevaarlike stowwe hanteer voldoende opgelei is. Ouditeure sal werknemers se kennis tydens die onderhoudproses toets om te verifieer of hulle die gevare verstaan, tesame met die verifiëring van die dokumentasie wat bestuur op lêer moet hou.

Gevaarlike stowwe moet tydens die risiko-assesserings proses deur die verantwoordelike persone gedefinieer word. Hierdie potensieel gevaarlike stowwe kan wissel van oplosmiddels wat in produksiefasiliteite gebruik word tot suur en gevaarlike chemikalieë wat binne die besigheid gebruik word. Regsverwysing: Regulasies vir Gevaarlike Chemiese Stowwe GK R1179 Reg 3(1) -3(3).

Vir meer inligting rondom die hantering en die bestuur van landbou-spesifieke risiko’s en gevare, gebruik en verwys gerus na die SIZA Gesondheid en Veiligheid-riglyn: https://siza.co.za/wp-content/uploads/2020/07/SIZA-Guide-to-Health-and-Safety-Management-V01.pdf

Tags: Chemiese middels, Gevaarlike stowwe

How should Asbestos be handled?
Previous Post

How should Asbestos be handled?

How to manage the use of chemicals correctly
Next Post

How to manage the use of chemicals correctly

Related Posts

English, SIZA Connect Newsletter August 30, 2022

The Cost Benefit of SIZA

English, SIZA Connect Newsletter August 30, 2022

Implications of the postponement of the Carbon Tax in South Africa – effective 31 December 2025

English, SIZA Connect Newsletter August 29, 2022

Applicable legislation is available on the SIZA website

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform
Compare list 0